MOS­TERD-STE­AKS OP DIE KO­LE

Var­knekste­aks is an­ders as an­der snit­te aan die vark­kar­kas. Dit is goed ge­mar­mer met vet en daar­om is dit heer­lik sag. Dis dees­dae ook vei­lig om vark me­di­um­gaar (pleks van goed­gaar) te eet om­dat var­ke in be­heer­de om­stan­dig­he­de groot­ge­maak word.

Huisgenoot Diabete - - Vleis -

MA­RI­NA­DE

180 ml (¾ k) le­moen­sap 30 ml (2 e) ap­pel­koos­kon­fyt 30 ml (2 e) heel­kor­rel­mos­terd 15 ml (1 e) so­ja­sous 30 ml (2 e) o­lie kny­pie elk fyn ko­myn, gem­mer en kol­jan­der hand vol ge­kap­te kol­jan­der­bla­re

VARK

6 por­sies Be­rei­ding 15 mi­nu­te Ma­ri­neer­tyd 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te

6 var­knekste­aks, 3 cm dik ge­sny sout na smaak

Ma­ri­na­de Meng al die be­stand­de­le en laat die vleis 30 mi­nu­te daar­in ma­ri­neer. Vark Geur die vleis met die sout en braai op warm ko­le tot dit al­kant ge­se­ël is. Stel die roos­ter ho­ër en braai tot gaar, maar nie droog nie. Verf ge­reeld met die ma­ri­na­de ter­wyl jy braai.

Sit voor saam met ge­vul­de rog­brood (lees die wenk).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.