MOE­SA­KA

Dié ei­er­vrug­ge­reg is ’n heer­li­ke een­bak­ete.

Huisgenoot Diabete - - Vleis -

6-8 por­sies

BO­LOG­NE­SE-SOUS Be­rei­ding 20 mi­nu­te Staan­tyd 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 1-1½ uur

1 kg ei­er­vrug, in sky­we van 5 mm dik ge­sny sout 2 uie, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 400 g ma­er bees­maal­vleis 2 blik­ke (400 g elk) ge­kap­te ta­ma­ties hand vol spi­na­sie­bla­re, fyn ge­kap 1-2 ste­le sop­sel­de­ry, fyn ge­kerf 15 ml (1 e) elk vars ba­si­lie, tie­mie, o­ri­ga­num

en pie­ter­sie­lie, ge­kap 2 pak­kies (50 g elk) ta­ma­tie­pas­ta 80 ml (¹∕₃ k) wit- of rooi­wyn OF hoen­der-

af­trek­sel 1 blik (400 g) ge­bak­te bo­ne, fyn ge­druk 1-2 lou­rier­bla­re sout en pe­per na smaak 5 ml (1 t) sui­ker

KAAS­SOUS

310 ml (1¼ k) la­e­vet­melk, ver­hit saam met 1 lou­rier­blaar, 1 pie­ter­sie­lie­tak­kie, 1 tie­mie­tak­kie en 1 preis­teel­tjie 30 ml (2 e) koek­meel 60 ml (¼ k) la­e­vet-ched­dar­kaas, ge­ras­per 50 g ri­cot­ta- of maas­kaas kny­pie neut­mus­kaat en pa­pri­ka

Voor­ver­hit die roos­ter­e­le­ment van die oond. Spuit ’n oond­bak met kos­sproei.

Bo­log­ne­se-sous Be­sprin­kel die ei­er­vrug met sout en laat 15 mi­nu­te in ’n ver­giet­tes staan om van die sap­pe te ont­trek. Dit voor­kom dat die o­lie la­ter ge­ab­sor­beer word.

Spoel af, druk droog en pak in ’n en­kel­laag op ’n bak­plaat. Spuit al­kant goed met kos­sproei en roos­ter tot bruin aan al­bei kan­te. Hou een­kant. Ver­laag die oond­tem­pe­ra­tuur na 180 °C.

Ver­hit ’n kleef­vrye pan, be­spuit goed met kos­sproei en roer­braai die uie en knof­fel ef­fens. Voeg ’n bie­tjie wa­ter by om te voor­kom dat dit vas­sit. Voeg die maal­vleis by en roer­braai tot gaar. Druk die klon­te stuk­kend.

Voeg die res van die be­stand­de­le vir die bo­log­ne­se­sous by, laat kook, ver­laag die hit­te, be­dek en laat 20­30 mi­nu­te prut tot ’n geu­ri­ge sous ont­wik­kel het.

Kaas­sous D­rei­neer die melk. Meng ’n bie­tjie van die melk met die meel om ’n pas­ta te vorm. Giet in ’n ka­strol, voeg die res van die melk ge­lei­de­lik by en ver­hit ter­wyl ge­roer word tot die melk kook en ver­dik. Ver­wy­der van die hit­te en roer die ched­dar, ri­cot­ta of maas­kaas, neut­mus­kaat en pa­pri­ka by.

Pak ’n laag ei­er­vrug in die voor­be­rei­de bak en skep ’n laag bo­log­ne­se­sous oor. Herhaal die lae en ein­dig met ei­er­vrug. Giet die kaas­sous oor en bak 35­40 mi­nu­te lank tot goud­bruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.