MAAL­VLEIS­KER­RIE

’n Vul­len­de maal­tyd wat baie ma­gies vin­nig en mak­lik vol maak.

Huisgenoot Diabete - - Vleis -

MAAL­VLEIS­KER­RIE

5 ml (1 t) o­lyf­o­lie 1 ui, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 5 ml (1 t) ge­ras­per­de vars gem­mer 1 kg ek­stra­ma­er maal­vleis (meng­sel van

bees, vark en vol­struis) 10 ml (2 t) ma­ti­ge ker­rie­poei­er 10 ml (2 t) sterk ker­rie­poei­er 5 ml (1 t) ga­ram ma­sa­la 5 ml (1 t) bor­rie 1 ka­neel­stok­kie sout en pe­per na smaak 5 ml (1 t) ge­ras­per­de suur­le­moen­skil 25 ml (5 t) suur­le­moen­sap 60 ml (¼ k) di­a­be­tes-ap­pel­koos­kon­fyt 1 blik (400 g) ta­ma­tie­pu­ree hand vol ge­kap­te kol­jan­der­bla­re

POPPADUMS

6 poppadums

TA­MA­TIESAM­BAL

2 ta­ma­ties, ge­kap 1 stin­ge­lui, ge­kap 10 ml (2 t) ge­kap­te kol­jan­der­bla­re 10 ml (2 t) bruin­a­syn

1 Maal­vleis­ker­rie Spuit ’n pan met kos­sproei, voeg die o­lie by en ver­hit. Braai die ui, knof­fel en gem­mer tot sag. Voeg die maal­vleis by en ver­hit tot gaar, maar nie bruin nie.

2 Voeg die geur­mid­dels, suur­le­moen­skil en ­sap, kon­fyt en ta­ma­tie­pu­ree by en laat min­stens 10 mi­nu­te prut tot geu­rig. Voeg die kol­jan­der­bla­re by. 3 Poppadums Laat die poppadums 1­2 mi­nu­te in die mi­kro­golf­oond pof. 4 Sam­bal Meng al die be­stand­de­le vir die sam­bal saam en sit voor saam met die ker­rie­maal­vleis en poppadums.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.