GROEN­TE­TER­TJIES

Hier­die hap­pies is lig en lek­ker.

Huisgenoot Diabete - - Groente -

KORS

250 ml (1 k) brood­krum­mels van lae-GI

brood (5 snye, ge­roos­ter en fyn ge­kap) 125 ml (½ k) ge­kap­te ok­ker­neu­te 100 ml vol­ko­ring­meel 250 ml (1 k) ha­wer­mout, lig­gies ge­roos­ter 3 ml (ruim ½ t) sout 2 ml (½ t) wit­pe­per 5 ml (1 t) droë ge­meng­de kruie 180 g bot­ter (of o­lyf­o­lie)

VUL­SEL

1 prei, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 groen soet­ris­sie, ont­pit en in blok­kies ge

sny bie­tjie o­lie 3 mid­del­slag-geel­wor­tels, ge­skraap en

ge­ras­per 250 ml (1 k) fyn ge­kerf­de spi­na­sie of

ba­ba-spi­na­sie 200 g sam­pi­oe­ne, in sky­fies ge­sny 100 ml boon­tjie­sprui­te (op­si­o­neel) 15 ml (1 e) suur­le­moen­sap sout en pas ge­maal­de swart­pe­per

BO­LAAG

180 ml (¾ k) na­tuur­li­ke jo­gurt of la­e­vet

suur­room 2 ek­stra­groot ei­ers 5 ml (1 t) mie­lie­blom 80 ml (¹∕₃ k) ge­ras­per­de moz­za­rel­la­kaas ge­kap­te gras­uie vir gar­ne­ring

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer 6 klein ra­me­kin­bak­kies of klein tert­pan­ne­tjies of spuit met kos­sproei.

1 Kors Meng die krum­mels, neu­te, meel, ha­wer­mout, sout, pe­per en ge­meng­de kruie vir die kors goed.

2 Smelt die bot­ter, voeg die krum­mel­meng­sel by en meng. Druk die deeg in ’n bal, ver­deel tus­sen die bak­kies of pan­ne­tjies en druk dit teen die kan­te vas. Prik die boom met ’n vurk en ver­koel so­wat 30 mi­nu­te.

3 Vul­sel Braai die prei, knof­fel en ris­sie in o­lie tot sag. Voeg die wor­tels, spi­na­sie en sam­pi­oe­ne by en roer­braai tot sag. Voeg die boon­tjie­sprui­te (in­dien ver­kies), suur­le­moen­sap, sout en pe­per by en meng deur. Ver­wy­der van die stoof. 4 Sny die ran­de van die tert­kor­se net­jies in­dien no­dig en skep die vul­sel in. 5 Bo­laag K­lits die jo­gurt of suur­room en ei­ers goed. Meng die mie­lie­blom by en dan die kaas. Giet oor die vul­sel. Bak 15­20 mi­nu­te of tot die bo­laag ge­stol en ef­fens ver­bruin het. Gar­neer met gras­uie en sit koud of warm voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.