PLAT GROEN­TE-SOUT­TERT

Be­ïn­druk jou gas­te met dié heer­li­ke tert.

Huisgenoot Diabete - - Groente -

8 por­sies Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 35-40 mi­nu­te

4 vel­le fi­lo­deeg 60 ml (¼ k) son­droë-ta­ma­tie­pes­to 1 klein ei­er­vrug, in sky­we van 1 cm ge­sny sout 50 g ba­bas­pi­na­sie­bla­re 3 heel knof­fel­hui­sies, ge­kneus 150 g vet­vrye Deen­se fe­ta­kaas 125 g glad­de la­e­vet-maas­kaas 4 ei­ers, ge­klits 250 ml (1 k) la­e­vet-melk pe­per na smaak

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Verf ’n oond­pan van 10 cm x 15 cm x 3 cm met bot­ter.

Verf el­ke laag fi­lo­deeg met ge­smel­te bot­ter of spuit met kos­sproei. Voer die voor­be­rei­de oond­pan met die lae fi­lo­deeg uit. Smeer die pes­to oor die fi­lo­deeg­kors en hou een­kant. Be­sprin­kel die ei­er­vrug met sout en laat ’n paar mi­nu­te staan. Was die sout af en droog el­ke skyf goed af met kom­buis­pa­pier. Plaas in ’n stoom­bak en ver­hit 6­7 mi­nu­te in ’n mi­kro­golf­oond tot sag. Pak die ei­er­vrug­sky­we, spi­na­sie en heel knof­fel­hui­sies op die fi­lo­deeg. Meng die ka­se goed, voeg die ei­ers en melk by en meng goed. Geur met die sout en pe­per en giet oor die groen­te. Bak 25­30 mi­nu­te of tot die ei­er­vla­vul­sel ge­stol het. Sit lou­warm voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.