VARS VRUG­TE-COM­PO­TE IN LE­MOEN­SOUS METVANIELJEJOGURT

Jy kan die vrug­te in dié na­ge­reg met e­ni­ge sei­soen­vrug­te ver­vang.

Huisgenoot Diabete - - Soetgoed -

4 por­sies

COM­PO­TE

2 va­niel­je­peu­le 375 ml (1½ k) vars le­moen­sap 60 ml (¼ k) wa­ter 15 ml (1 e) sui­ker 5-10 ml (1-2 t) ge­ras­per­de gem­mer 2 le­moe­ne, in seg­men­te ge­sny 2 koe­ja­wels, per­skes of prui­me, in stuk­ke ge­sny 500 g aar­beie en/of bes­sies

VANIE LJEROOM

250 ml (1 k) na­tuur­li­ke jo­gurt saad­jies van 1 va­niel­je­peul

Be­rei­ding 10-15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 3-5 mi­nu­te

Com­po­te Skraap die saad­jies uit die va­niel­je­peu­le en hou die saad­jies van 1 peul een­kant. Plaas die peu­le, sap, wa­ter, sui­ker en gem­mer in ’n ka­strol en laat kook.

Voeg die le­moe­ne, koe­ja­wels en aar­beie en/of bes­sies by en laat weer net­net kook. Laat so­wat 3 mi­nu­te prut tot die vrug­te sag maar nie stuk­kend is nie. Laat in die stroop af­koel.

Va­niel­je­room Meng die jo­gurt en va­niel­je­saad­jies. Sit voor saam met die vrug­te en stroop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.