SJO­KO­LA­DE-KAAS­KOEK

Ja, jy kan sjo­ko­la­de­kaas­koek eet al het jy di­a­be­tes!

Huisgenoot Diabete - - Soetgoed -

KORS

125 g wa­ter­be­skuit­jies of ge­wo­ne Pro­vi­tas, ge­krum­mel 30 ml (2 e) sui­ker 30 ml (2 e) mar­ga­rien, ge­smelt

VUL­SEL

12 snye Be­rei­ding 25 mi­nu­te Bak­tyd 2 uur en 15 mi­nu­te

2 ei­ers 125-160 ml (½-²∕₃ k) Su­ga­li­te of xi­li­tol 50 g don­ker­sjo­ko­la­de, ge­smelt 750 g glad­de la­e­vet-maas­kaas 125 ml (½ k) va­niel­je-of na­tuur­li­ke jo­gurt 80 ml (¹∕₃ k) ka­kao 45 ml (3 e) koek­meel ka­kao en aar­beie vir gar­ne­ring

Voor­ver­hit die oond tot 150 °C. Smeer ’n 20 cm­los­boom­pan. Stuif met meel.

Kors Meng die krum­mels, sui­ker en mar­ga­rien saam en druk vas op die boom en ef­fens teen die kan­te van die pan op. Vul­sel K­lits die ei­ers en ver­soe­ter. Voeg die ge­smel­te sjo­ko­la­de by en meng goed. Meng die maas­kaas en jo­gurt by. Sif die ka­kao en meel oor en vou in. Skep in die pan en bak 2 uur en 15 mi­nu­te tot die vul­sel net ge­stol, maar tog nog ef­fens dril­le­rig in die mid­del is.

Laat af­koel. Sif ’n bie­tjie ka­kao oor en rang­skik ’n paar aar­beie bo­op vir ver­sie­ring in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.