BRUIN­TJIES

Bruin­tjies is ’n heer­li­ke be­derf!

Huisgenoot Diabete - - Soetgoed -

18 bruin­tjies Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30-40 mi­nu­te Staan­tyd 5 mi­nu­te

180 ml (¾ k) bruis­meel 180 ml (¾ k) ka­kao 5 ml (1 t) koek­so­da 125 ml (½ k) ge­maal­de a­man­dels 80 ml (¹∕₃ k) ha­wer­se­mels (o­at­bran) 2 ei­ers 250 ml (1 k) Su­ga­li­te of xi­li­tol 10 ml (2 t) va­niel­je­geur­sel 200 ml na­tuur­li­ke jo­gurt 250 g ap­pel­moes 30 ml (2 e) o­lie 50 g pe­kan­neu­te, grof ge­kap ver­sier­sui­ker vir oor­sprin­kel (op­si­o­neel) Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n pan van 25 x 20 cm en be­stuif met meel.

Sif die meel, ka­kao en koek­so­da saam. Voeg die a­man­dels en ha­wer­se­mels by en meng.

K­lits die ei­ers en ver­soe­ter saam tot lig. Meng die va­niel­je­geur­sel, jo­gurt, ap­pel­moes en o­lie by.

Vou die meel­meng­sel lig­gies by die ei­er­meng­sel in. Vou die pe­kan­neu­te in en skep in die voor­be­rei­de pan.

Bak 30­40 mi­nu­te of tot ’n toets­pen by­na skoon, maar steeds ef­fens klam, uit­kom. Die bruin­tjies sal in die mid­del ’n bie­tjie sink.

Laat dit 5 mi­nu­te staan, sny in groot blok­ke en be­sprin­kel met ver­sier­sui­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.