Ro­ket­pes­to

Huisgenoot Diabete - - Groente -

Ver­werk 1 pak­kie (30 g) ro­ket en 1­2 knof­fel­hui­sies saam met 50 g fyn a­man­dels in die voed­sel­ver­wer­ker tot fyn. Geur met suur­le­moen­sap en ­skil, voeg ’n bie­tjie wa­ter deur die tuit by om dit lo­pe­rig te maak en rond af met ’n paar spui­te o­lyf­o­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.