IN­HOUD

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Sê tot siens vir maag­pyn, op­ge­bla­sen­heid en al die an­der kwa­le wat soms ge­paard­gaan met ’n di­eet ryk aan glu­ten. Of jy nou aan se­li­ak­siek­te ly, al­ler­gies is vir ko­ring of net sen­si­tief is vir glu­ten, sal jy hier tal­le lig­te ge­reg­te en lek­ker­nye vind – selfs brood, skons, muf­fins, piz­za, tor­til­las, koe­ke en ter­te – wat ge­skik is vir men­se wat nie glu­ten kan eet nie. Ge­sond­heid lê net om die draai!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.