Bruin­rys­slaai met ap­pel, neu­te en ge­stoom­de hoen­der

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Bruin­rys is ’n heel­graan en dus vol voed­saam­heid.

4 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te S­toom­tyd 5 mi­nu­te

SLAAISOUS 5-10 ml (1-2 t) se­sam­o­lie 60 ml (¼ k) lem­me­tjie- of suur­le­moen­sap 45 ml (3 e) so­ja­sous kny­pie ko­myn 30 ml (2 e) sag­te bruin­sui­ker 45 ml (3 e) ment­bla­re, ge­kap SLAAI 1 hoen­der­bors­fi­let son­der vel sout en pe­per 5 ml (1 t) ge­ras­per­de suur­le­moen­skil 250 ml (1 k) gaar lae-GI-bruin­rys (of bruin- en wil­de­rys ge­meng) 4 stin­gel­uie, ge­kap 1 groen of rooi ap­pel, in re­pies of sky­fies ge­sny ¼ pyn­ap­pel, in re­pies of sky­fies ge­sny 125 ml (½ k) a­man­del­splin­ters, ge­roos­ter 30 ml (2 e) sul­ta­nas 250 ml (1 k) ba­bas­pi­na­sie­bla­re (op­si­o­neel)

1 Slaaisous Meng al die be­stand­de­le saam en hou een­kant. 2 Slaai Geur die hoen­der­bor­sie met sout en pe­per na smaak as­ook met die suur­le­moen­skil en stoom so­wat 5 mi­nu­te tot gaar. Skeur met 2 vur­ke in stuk­ke. Giet ’n bie­tjie van die slaaisous oor en laat af­koel. 3 Meng dit met die res van die slaai­be­stand­de­le. Voeg die o­ri­ge slaaisous by en meng goed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.