Geu­ri­ge knof­fel­hoen­der met spi­na­sie en o­ly­we

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Dié hoen­der­ge­reg spog met heer­li­ke geu­re wat die smaak­knop­pies gaan laat tin­tel.

6 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 40-55 mi­nu­te Staan­tyd 10 mi­nu­te

6 hoen­der­por­sies (dye en boud­jies), vet en vel ver­wy­der sout en pe­per na smaak 15 ml (1 e) o­lie 2 rooi-uie, in rin­ge ge­sny 4-6 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 bos­sie kol­jan­der­bla­re, ge­kap (ook die ste­le) 2 ml (½ t) elk fyn gem­mer, brand­ris­sie en bor­rie 7 ml (1½ t) elk fyn ko­myn en kol­jan­der 375 ml (1½ k) hoen­der­af­trek­sel 200 g spi­na­sie, fyn ge­sny 125 ml (½ k) ro­syn­tjies 125 ml (½ k) groen­o­ly­we sap en fyn ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen

lae-GI-bas­ma­ti­rys vir voor­sit

1 Geur die hoen­der­por­sies met die sout en pe­per en hou 10 mi­nu­te een­kant. 2 Ver­hit die o­lie en roer­braai die ui en knof­fel saam met die kol­jan­der­bla­re tot sag. Voeg die gem­mer, brand­ris­sie, bor­rie, ko­myn en kol­jan­der by en meng. 3 Voeg die hoen­der by en meng deur tot goed met die spe­se­ry­meng­sel be­dek. Roer­braai 1-2 mi­nu­te. 4 Giet die hoen­der­af­trek­sel oor, voeg die spi­na­sie en ro­sy­ne by, be­dek en laat 30-45 mi­nu­te prut tot die hoen­der sag en gaar is. 5 Voeg die o­ly­we en suur­le­moen by en laat ’n ver­de­re 5 mi­nu­te prut. 6 Sit voor met die bas­ma­ti­rys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.