Hoen­der-en-sam­pi­oen roer­braai met rys

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Rys is glu­ten­vry en dus die i­de­a­le sty­sel om aan te smul.

4 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te

250 g (1 pak) ge­meng­de sam­pi­oe­ne 10 ml (2 t) se­sam­o­lie 2 hoen­der­bors­fi­let­te, in re­pies ge­sny 4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­maak 10 ml (2 t) vars gem­mer, ge­ras­per 15 ml (1 e) so­ja­sous 30 ml (2 e) te­ri­ja­ki­sous 15 ml (1 e) heu­ning (op­si­o­neel) groot hand vol ba­bas­pi­na­sie­bla­re 250 ml (1 k) gaar lae-GI-bruin­rys 1 blik (400 g) bruin­len­sies, ge­drei­neer 45 ml (3 e) mi­kro­kruie of kol­jan­der­bla­re vir af­ron­ding

1 Spuit ’n pan goed met kos­sproei en ver­hit dit. Voeg die sam­pi­oe­ne by, roer, be­dek en stoom­braai tot sag en gaar. Skep uit. 2 Giet die se­sam­o­lie in die pan. Voeg die hoen­der­fi­let­te, knof­fel en gem­mer by en roer­braai ef­fens. Voeg die so­ja­sous, te­ri­ja­ki­sous en heu­ning (in­dien ver­kies) by, be­dek en laat prut tot net sag. 3 Voeg die spi­na­sie­bla­re en sam­pi­oe­ne by. 4 Roer die rys en len­sies by en ver­hit tot warm. 5 Be­sprin­kel met mi­kro­kruie of kol­jan­der­bla­re. Daar is heel­wat lae-GI-rys­keu­ses in Suid-A­fri­ka be­skik­baar, soos S­pek­ko se half­gaar lang­kor­rel­rys, S­pek­ko se India Ga­te-bas­ma­ti­rys en S­pek­ko se Sa­man-bruin­rys.

BRON: BES­TE VAN EET VIR VOL­GE­HOUE E­NER­GIE DEUR GA­BI S­TEEN­KAMP EN LIES­BET DEL­PORT (TA­FEL­BERG)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.