Ha­wer­mout-vrug­te­vier­kan­te

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Ha­wer­mout be­vat geen glu­ten nie, maar word soms in fa­brie­ke aan ko­ring bloot­ge­stel. Lees dus eers die ver­pak­king om se­ker te maak die ha­wer­mout wat jy koop, is "skoon".

16 vier­kan­te

Be­rei­ding 10-15 mi­nu­te Bak­tyd 30-40 mi­nu­te

500 ml (2 k) glu­ten­vrye ha­wer­mout 125 ml (½ k) bruin­sui­ker 5 ml (1 t) bak­poei­er 7 ml (1½ t) fyn ka­neel 3 nek­ta­riens 125 ml (½ k) blou­bes­sies 375 ml (1½ k) melk 2 ei­ers kny­pie sout 80 ml (¹⁄₃ k) ge­smel­te bot­ter 100 g ge­kap­te a­man­dels 45 ml (3 e) bruin­sui­ker

jo­gurt en heu­ning vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 190 °C. Smeer ’n vier­kan­ti­ge pan van 20 cm. 1 Meng die ha­wer­mout, bruin­sui­ker, bak­poei­er en ka­neel. Sprin­kel die helf­te in ’n bak. 2 Sny die nek­ta­riens in sky­we en pak saam met die blou­bes­sies op die ha­wer­mout. Sprin­kel die o­ri­ge ha­wer­mout­meng­sel oor. 3 K­lits die melk, ei­ers, sout en ge­smel­te bot­ter goed saam. Giet oor en laat in­trek. 4 Sprin­kel die ge­kap­te a­man­dels en bruin­sui­ker oor. Bak 30-40 mi­nu­te tot ste­wig en goud­bruin. 5 Sny in vier­kan­te. 6 Sit lou­warm voor met jo­gurt en heu­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.