Bra­si­li­aan­se klap­per­tert

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Die Por­tu­ge­se kon nog al­tyd baie lek­ker vla-na­ge­reg­te maak en Por­tu­ge­se non­ne het Bra­si­li­a­ne daar­aan be­kend­ge­stel. Bra­si­li­aan­se na­ge­reg­te be­vat weer dik­wels klap­per.

6 tert­jies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 30 mi­nu­te

strooi­sui­ker vir sprin­kel 4 ei­ers 4 ei­er­ge­le 450 g ver­sier­sui­ker 100 g klap­per klap­per vir bo-oor sprin­kel

room­ys vir voor­sit (op­si­o­neel)

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer 6 ra­mek­ins en sprin­kel die strooi­sui­ker daar­in. 1 K­lits die ei­ers en ei­er­ge­le tot glad. K­lits die ver­sier­sui­ker in en voeg die klap­per by. 2 Giet in die voor­be­rei­de ra­mek­ins. Plaas die ra­mek­ins in ’n oond­pan ge­vul met kook­wa­ter en bak so­wat 30 mi­nu­te tot gaar en ge­stol. Sprin­kel die klap­per oor en plaas te­rug in die oond tot die klap­per net ver­bruin. 3 Laat heel­te­mal af­koel. 4 Sit voor met room­ys in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.