Neut-en-vrug­te-koe­kies

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Jy kan e­ni­ge dro­ë­vrug­te in hier­die lek­ker bros hap­pies ge­bruik.

So­wat 20 koe­kies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 10 mi­nu­te

mie­lie­blom vir sprin­kel 250 ml (1 k) fyn a­man­dels 250 ml (1 k) grof ge­kap­te ge­meng­de neu­te 250 ml (1 k) ge­kap­te dro­ë­vrug­te soos bos­bes­sies en Turk­se ap­pel­ko­se 500 ml (2 k) klap­per kny­pie sout 150 ml heu­ning 7 ei­er­wit­te ge­smel­te sjo­ko­la­de

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n bak­plaat en sprin­kel die mie­lie­blom daar­in. 1 Meng die a­man­dels, neu­te, dro­ë­vrug­te, klap­per en sout met die heu­ning. 2 K­lits die ei­er­wit­te styf en vou by neut­meng­sel in. 3 Skep ho­pies van die meng­sel op die mie­lie­blom­be­sprin­kel­de bak­plaat. Smeer in plat sir­kels. 4 Bak 10 mi­nu­te by 180 °C tot die koe­kies ef­fens bruin om die kan­te. is. Ver­wy­der die koe­kies uit die oond en pak op ’n draad­rak ter­wyl dit nog warm is. 5 Laat af­koel en streep die ge­smel­te sjo­ko­la­de oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.