Pof­o­me­let met spi­na­sie en ta­ma­tie

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Dié veer­lig­te o­me­let val ie­wers tus­sen ’n fe­ta-en-spi­na­sie-tert en ’n souf­flé.

2 por­sies

O­ME­LET 3 ei­er­wit­te sout en pe­per 10 ml (2 t) o­lie 2 ei­er­ge­le BO­LAAG 1 wiel vet­vrye fe­ta­kaas spi­na­sie, dun ge­sny 3-4 ba­ba­ta­ma­ties, ge­roer­braai

Be­rei­ding 5 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 7 mi­nu­te

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 O­me­let K­lits die ei­er­wit­te styf. Geur dit met sout en pe­per. 2 Maak 2 klein pan­ne­tjies met vuur­vas­te hand­vat­sels goed warm, giet ’n bie­tjie o­lie in en giet die ei­er­wit in. 3 K­lits die ei­er­ge­le, geur met sout en pe­per en giet in ’n dun straal­tjie oor die ei­er­wit. 4 Ver­hit tot gaar van on­der en by­na gaar van bo. 5 Bo­laag Sprin­kel die bo­laag­be­stand­de­le oor. Plaas vin­nig in die oond tot die kaas ef­fens ge­smelt het. Laat dit op ’n bord uit­gly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.