Le­moen-a­man­del­koek

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Maak die be­slag twee keer aan vir ’n dub­bel­laag­koek.

1 koek (12 snye)

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 40 mi­nu­te Bak­tyd 40-60 mi­nu­te

KOEK 2 groot le­moe­ne 6 ek­stra­groot ei­ers 250 ml (1 k) strooi­sui­ker 300 g fyn a­man­dels 5 ml (1 t) bak­poei­er 45 ml (3 e) mie­lie­blom ’n paar drup­pels a­man­del­geur­sel

STROOP (OP­SI­O­NEEL) 250 ml (1 k) vars le­moen­sap 60 ml (¼ k) strooi­sui­ker of heu­ning 1 va­niel­je­peul BOT­TER­VER­SIER­SEL 500 g bot­ter 1 kg ge­sif­te ver­sier­sui­ker o­ran­je, geel en pienk voed­sel­kleur­sel­jel vars tuin­ro­se en heu­ning vir af­ron­ding

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n 20 cm-koek­pan. 1 Koek Plaas die le­moe­ne met skil en al in kook­wa­ter en kook so­wat 30 mi­nu­te of tot sag. D­rei­neer, ver­wy­der die pitte en kap fyn in ’n voed­sel­ver­wer­ker. 2 K­lits die ei­ers en strooi­sui­ker saam tot lig en dik. Meng die a­man­dels, bak­poei­er en mie­lie­blom en vou dit om die beurt met die fyn le­moe­ne by die ei­er­meng­sel in. Voeg die geur­sel by en skep in die pan. Bak 40-60 mi­nu­te of tot ’n toets­pen skoon uit die mid­del van die koek kom. 3 Stroop Kook in­tus­sen al die be­stand­de­le 10 mi­nu­te saam en giet dit oor die warm koek. 4 Bot­ter­ver­sier­sel Klop die bot­ter tot glad en ro­me­rig en k­lits die ver­sier­sui­ker by. Voeg ’n le­pel of wat warm wa­ter by as dit te dik is. 5 Ge­bruik ’n gro­te­ri­ge spuit­sak met ’n ro­set­spuit­punt. Spuit ’n lyn van el­ke kleur kleur­sel­jel in die spuit­sak. Skep bot­ter­ver­sier­sel in die mid­del en druk lig­gies teen die jel aan die kan­te vas. (Die jel gee veel­kleu­ri­ge stre­pe aan die ver­sier­sel.) Spuit gro­te­ri­ge sir­kels oor die he­le koek. Spuit klein blom­me­tjies hier en daar. 6 Rond af met die vars ro­se. Drup die heu­ning oor die ro­se om dou­drup­pels te vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.