Mie­lie­meel-kaasskons

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

’n Kaas-en-ta­ma­tie­hap­pie met ’n ver­skil!

6-8 skons

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Bak­tyd 20-25 mi­nu­te

375 ml (1½ k) grow­we mie­lie­meel 125 ml (½ k) glu­ten­vrye meel­meng­sel (lees die wenk hier­on­der en op bl. 8) 20 ml (4 t) bak­poei­er kny­pie sout 30 ml (2 e) sui­ker 60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie 250 ml (1 k) na­tuur­li­ke jo­gurt 1 ge­klits­te ei­er 45 ml (3 e) ge­ras­per­de pe­co­ri­nok­aas 6-8 son­droë ta­ma­ties, in vi­nai­gret­te ek­stra ge­ras­per­de pe­co­ri­nok­aas

bot­ter en sa­la­mi vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer 6-8 hol­tes van ’n muf­fin­pan. 1 Meng die grow­we mie­lie­meel, glu­ten­vrye meel­meng­sel, bak­poei­er, sout en sui­ker. 2 Meng die o­lyf­o­lie, na­tuur­li­ke jo­gurt, ge­klits­te ei­er en pe­co­ri­nok­aas. Meng dit lig­gies by die mie­lie­meel­meng­sel in. 3 Skep in 6-8 hol­tes van die voor­be­rei­de muf­fin­pan. Plaas ’n son­droë ta­ma­tie en ’n bie­tjie ge­ras­per­de pe­co­ri­nok­aas bo-op el­ke skon. 4 Bak 20-25 mi­nu­te of tot ’n toets­pen skoon uit die mid­del van die skon kom. 5 Sit lou­warm voor met bot­ter en sa­la­mi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.