Ron­de kaas­skon­brood

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Maak die sou­te­ri­ge skon­brood as ’n voor­af-hap­pie vir gas­te.

12 wig­gies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Bak­tyd 25 mi­nu­te

375 ml (1½ k) glu­ten­vrye meel­meng­sel (lees die wenk op bl. 8) 10 ml (2 t) sui­ker 15 ml (1 e) bak­poei­er 2 ml (½ t) sout kny­pie rooi­pe­per 160 ml (²⁄₃ k) sterk ver­ou­der­de ched­dar­kaas, ge­ras­per 2 ei­ers, ge­klits 80 ml (¹⁄₃ k) o­lie 100 ml melk ek­stra kaas vir bo-oor sprin­kel pa­pri­ka vir ver­sie­ring (op­si­o­neel)

bot­ter en kaas vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei. 1 Sif die meel, sui­ker, bak­poei­er, sout en rooi­pe­per saam. 2 Voeg die kaas by en meng goed. 3 K­lits die ei­ers, o­lie en melk saam en vou lig­gies by die meng­sel in tot ’n sty­we deeg net vorm. 4 Vorm in ’n o­vaal, plaas op die bak­plaat, sny lig­gies in 12 wig­gies, sprin­kel die ek­stra kaas oor en bak 25 mi­nu­te of tot gaar. 5 Sprin­kel pa­pri­ka oor in­dien ver­kies en sit voor saam met bot­ter en kaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.