Ke­ker­ert­jie-plat­brood

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Dit voel som­mer of jy in Pro­ven­ce kui­er wan­neer jy aan dié brood en ta­pe­na­de smul.

1 groot plat­brood (6 por­sies)

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Staan­tyd 3 uur Bak­tyd 30 mi­nu­te

625 ml (2½ k) ke­ker­ert­jie­meel 875 ml (3½ k) wa­ter kny­pie sout en pe­per 5 ml (1 t) bak­poei­er 60 ml (¼ k) o­lie tie­mie­tak­kies vir gar­ne­ring

o­lyf­ta­pe­na­de vir voor­sit (lees die wenk hier­on­der)

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Meng die ke­ker­ert­jie­meel en wa­ter in ’n meng­bak tot glad. Geur met die sout en pe­per. Laat 3 uur staan. Meng die bak­poei­er by. 2 Giet 60 ml (¼ k) o­lie in ’n bak­plaat met ’n hoë rand. Kan­tel om die he­le pan se bo­dem te be­dek. Giet die be­slag in die pan en bak 30 mi­nu­te tot gaar en ste­wig. Skroei vin­nig op ’n ver­hit­te rif­fel­pan. 3 Gar­neer met die tie­mie­tak­kies en sit voor met die o­lyf­ta­pe­na­de.

O­lyf­ta­pe­na­de Meng 500 ml (2 k) ont­pit­te o­ly­we, 80 ml (¹⁄₃ k) a­man­dels, 1 knof­fel­hui­sie, 30 ml (2 e) suur­le­moen­sap, 15 ml (1 e) kap­per­tjies en 125 ml (½ k) vars ba­si­lie­bla­re vin­nig in ’n voed­sel­ver­wer­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.