Groen­te­sop vir baie

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Maak dié vul­len­de sop vir 'n ge­sel­li­ge kui­er op 'n koue aand, of v­ries dit in por­sies en ge­bruik soos no­dig.

4 li­ter sop (16 por­sies van 250 ml elk)

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 2-3 uur

hal­we pak (250 g) sop­meng­sel (bo­ne, gort, len­sies, ert­jies) 1 bos sop­sel­de­ry, ge­kap 6-8 wor­tels, ge­skraap en ge­ras­per 1 bos pie­ter­sie­lie, ge­kap groen­te­af­trek­sel­poei­er na smaak sout en pe­per 4-6 heel ta­ma­ties, ge­skil en ge­kap 1-2 pak­kies (50 g) ta­ma­tie­pas­ta 1 blik (400 g) bo­ne in ta­ma­tie­sous

glu­ten­vrye roos­ter­brood vir voor­sit

1 Plaas die sop­meng­sel in ’n groot ka­strol en giet kook­wa­ter oor tot die meng­sel be­dek is. Laat goed kook en d­rei­neer. 2 Giet 3 li­ter (12 k) warm wa­ter oor die sop­meng­sel en voeg die sel­de­ry, wor­tels en pie­ter­sie­lie by. Laat kook tot heel­te­mal sag. 3 Geur goed met die groen­te­af­trek­sel­poei­er, sout en pe­per en voeg die ta­ma­ties as­ook die ta­ma­tie­pas­ta en ge­blik­te bo­ne by. Laat kook tot geu­rig en lek­ker dik. 4 Sit voor met glu­ten­vrye roos­ter­brood in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.