Flu­weel-vlakop­pies

Huisgenoot Glutenvry - - Front Pa­ge -

Die Fran­se het lank­al ag­ter­ge­kom dat me­rin­gue en vla fan­tas­tie­se pas­maats is. Die ei­er­ge­le sorg vir ’n ro­me­ri­ge, flu­weel­ag­ti­ge vla en die ei­er­wit­te vir ef­fen­se taai sneeu­pie­ke bo-op.

So­wat 4 por­sies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10 mi­nu­te

ME­RIN­GUE 3 ei­er­wit­te kny­pie sout 150 g strooi­sui­ker 5 ml (1 t) mie­lie­blom VLA 6 ei­er­ge­le 45 ml (3 e) strooi­sui­ker 500 ml (2 k) melk 1 va­niel­je­peul, oop­ge­sny 15 ml (1 e) mie­lie­blom

Voor­ver­hit die roos­ter­e­le­ment van die oond. 1 Me­rin­gue K­lits die ei­er­wit­te saam met die sout tot skui­me­rig. Voeg die strooi­sui­ker le­pel vir le­pel by en k­lits tot styf en blink. 2 Vou die mie­lie­blom lig­gies in. 3 Vla Meng die ei­er­ge­le, strooi­sui­ker en melk met die va­niel­je­peul en mie­lie­blom in ’n ka­strol oor lae hit­te en roer tot die vla kook en ver­dik. S­kep in glas­kop­pies. 4 S­kep die me­rin­gue bo-op die vla. Roos­ter vin­nig tot die me­rin­gue net ef­fens ver­bruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.