Mal­ta­bel­la-bis­cot­ti

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Lê weg aan bros en ge­son­de bis­cot­ti.

48 lang sky­fies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 35-40 mi­nu­te

Uit­droog­tyd 4-5 uur

250 g da­dels 80 ml (¹⁄₃ k) o­lie 5 ml (1 t) koek­so­da 250 ml (1 k) kook­wa­ter 250 ml (1 k/100 g) geel­wor­tels, fyn ge­ras­per 1 groen ap­pel (150 g), grof ge­ras­per 80 ml (¹⁄₃ k) bruin­sui­ker 2 ei­ers, ge­klits 5 ml (1 t) bak­poei­er 500 ml (2 k) Mal­ta­bel­la­pap 2 ml (½ t) sout 125 ml (½ k/50 g) pe­kan­neu­te of

Bra­si­li­aan­se neu­te

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit ’n vier­kan­ti­ge koek­pan van 22 cm met kos­sproei.

1 Plaas die da­dels, o­lie, koek­so­da en kook­wa­ter in ’n meng­bak. Laat af­koel. Voeg die wor­tels en ap­pel by en meng goed. 2 Voeg die sui­ker en ei­ers by en meng goed. 3 Meng die bak­poei­er, Mal­ta­bel­la, sout en neu­te goed saam en meng by die da­del­meng­sel in. 4 Skep in die voor­be­rei­de pan. 5 Bak 35-40 mi­nu­te of tot ’n toets­pen skoon uit die mid­del kom. Laat af­koel.

6 Sny in dun sky­fies en pak in ’n en­kel­laag op bak­pla­te. Droog 4-5 ure uit by 100 °C. Sit voor saam met kof­fie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.