Sjo­ko­la­de­muf­fins

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Prop­vol ge­son­de wor­tel en ap­pel, maar nie­mand sal dit eens ag­ter­kom nie!

12 muf­fins

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30-40 mi­nu­te

MUF­FINS 125 ml (½ k) glu­ten­vrye meel­meng­sel (lees die wenk op bl. 8) 60 ml (¼ k) ka­kao 80 ml (¹∕₃ k) ha­wer­mout­se­mels 10 ml (2 t) bak­poei­er 10 ml (2 t) fyn ka­neel 2 ml (½ t) sout 100 ml o­lie 100 ml bruin­sui­ker 2 ei­ers 375 ml (1½ k) wor­tel, fyn ge­ras­per 225 g ge­ras­per­de ap­pel 50 g bos­bes­sies of sul­ta­nas 50 g pe­kan­neu­te, ge­kap VER­SIER­SEL 125 ml (½ k) ver­sier­sui­ker 1 hou­er (250 g) maas­kaas ek­stra neu­te vir oor­sprin­kel

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit die hol­tes van diep muf­fin­pan­ne. 1 Muf­fins Meng die meel­meng­sel, ka­kao, se­mels, bak­poei­er, ka­neel en sout goed saam. 2 K­lits die o­lie, sui­ker en ei­ers saam. 3 Voeg dit saam met die wor­tel, ap­pel, bos­bes­sies of sul­ta­nas en neu­te by die droë be­stand­de­le en meng tot net goed deur­ge­meng, maar steeds ef­fens klon­te­rig. 4 Skep die hol­tes van die muf­fin­pan goed vol en bak 30-40 mi­nu­te of tot gaar. Laat af­koel. 5 Ver­sier­sel Meng die ver­sier­sui­ker en maas­kaas en smeer dit oor die muf­fins. Sprin­kel die neu­te oor. 6 Bê­re die muf­fins in ’n lug­dig­te hou­er of v­ries dit son­der die ver­sier­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.