S­pi­na­sie­tor­til­las

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Jy kan ook een groot rou­la­de maak deur die meng­sel in ’n bak­plaat te skep en dit 1015 mi­nu­te teen 180 °C te bak.

4-6 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 2 mi­nu­te per tor­til­la

TOR­TIL­LAS 200 g spi­na­sie, gaar ge­stoom en vloei­stof goed uit­ge­druk 60 ml (¼ k) klap­per­meel (maak klap­per fyn in ’n voed­sel­ver­wer­ker) 5 ml (1 t) bak­poei­er 2 ml (½ t) neut­mus­kaat 30 ml (2 e) gras­uie, ge­kap sout en pe­per 4 ei­ers, ge­skei ’n klont­jie bot­ter VUL­SEL helf­te van ’n 230 g-hou­er ge­room­de maas­kaas 45 ml (3 e) kol­jan­der­pes­to 2 wor­tels en 1 kom­kom­mer, in re­pies ge­sny 150 g ge­rook­te ma­kriel, in ra­fels ge­breek 1 a­vo­ka­do, in sky­fies ge­sny

suur­le­moen­sky­fies en fyn ge­druk­te a­vo­ka­do vir voor­sit

1 Tor­til­las Plaas die spi­na­sie, klap­per­meel, bak­poei­er, neut­mus­kaat, gras­uie, sout en pe­per in ’n voed­sel­ver­wer­ker en ver­werk tot glad. Voeg die ei­er­ge­le by en meng goed. 2 K­lits die ei­er­wit­te in ’n a­par­te bak tot styf. Vou by die spi­na­sie­meng­sel in. 3 Ver­hit die bot­ter in ’n kleef­vrye pan­ne­koek­pan. Skep so­wat 60 ml (¼ k) van die meng­sel in en smeer ge­lyk in die pan. Bak tot gaar aan die on­der­kant en tot dit nie meer aan die pan vas­kleef nie. Draai ver­sig­tig om en bak tot gaar aan die an­der kant. Herhaal met die res van die meng­sel. 4 Vul­sel Meng die maas­kaas en pes­to. Smeer ’n la­gie daar­van lig­gies oor el­ke tor­til­la. Pak die wor­tels, kom­kom­mer, ma­kriel en a­vo­ka­do op. Rol styf op. 5 Sny in dik sky­we en sit voor met suur­le­moen­sky­fies en fyn ge­druk­te a­vo­ka­do.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.