Win­ter-pa­wlo­wa

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Pa­wlo­wa op die mak­li­ke ma­nier! Hier­voor hoef jy nie ’n me­rin­gue­dop te bak nie; jy skep som­mer net ’n bol me­rin­gue op ’n bord en vul dit dan met oond­ge­bak­te vrug­te.

6-8 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Kook­tyd 7-10 mi­nu­te Roos­ter­tyd 3-5 mi­nu­te (pa­wlo­wa) en so­wat 15 mi­nu­te (vrug­te) PA­WLO­WA 375 ml (1½ k) strooi­sui­ker 1 ml (¼ t) kre­me­tart 80 ml (¹⁄₃ k) wa­ter kny­pie sout 3 ei­er­wit­te 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel

VRUG­TE

3 koe­ja­wels, 2 ap­pels, 1 pyn­ap­pel,

1 le­moen met skil, in sky­fies en stuk­kies

ge­sny paar vars pie­sangs (op­si­o­neel) bruin­sui­ker na smaak ROOM­KAAS 1 hou­er (115 g) gre­na­del­la­pulp 230 g room­kaas of maas­kaas 30 ml (2 e) strooi­sui­ker 5 ml (1 t) suur­le­moen­sap

Voor­ver­hit die roos­ter­e­le­ment van die oond. 1 Pa­wlo­wa Plaas al die be­stand­de­le vir die pa­wlo­wa in ’n glas­bak. Plaas die bak oor ’n ka­strol met kook­wa­ter (moe­nie dat die bak aan die wa­ter raak nie) en k­lits 7-10 mi­nu­te tot die me­rin­gue dik en blink is. Laat ef­fens af­koel. 2 Skep bol­le me­rin­gue op oond­vas­te bor­de, maak ef­fens plat­ter met ’n vurk en roos­ter tot dit ver­bruin. Jy kan ook ’n kom­buis­blaas­vlam hier­voor ge­bruik. 3 Vrug­te Pak al die vrug­te be­hal­we die op­si­o­ne­le pie­sangs in ’n oond­vas­te bak, sprin­kel die bruin­sui­ker oor en roos­ter tot die punt­jies net ef­fens ver­bruin het. 4 Room­kaas Hou ’n bie­tjie gre­na­del­la­pulp een­kant en meng die res lig­gies deur die room- of maas­kaas. Meng die strooi­sui­ker en suur­le­moen­sap by. 5 Streep net voor op­die­ning van die gre­na­del­la­roomkaas oor die pa­wlo­wa­bor­de, rang­skik die vrug­te en die pie­sang (in­dien ver­kies) bo-op en drup die o­ri­ge gre­na­del­la­pulp oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.