Mie­lie­meel­piz­za

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Ge­bruik som­mer oor­skiet-mie­lie­pap van ’n braai hier­voor.

4-6 por­sies

250 ml (1 k) mie­lie­meel 1 blik (410 g) ge­kap­te ta­ma­ties 250 g spek­vleis 20 ml (4 t) o­lie 30 ml (2 e) bot­ter 2 uie, in dun sky­we ge­sny 30 ml (2 e) bruin­sui­ker 30 ml (2 e) bal­se­mie­ke a­syn 3 sprie­te vars tie­mie 125 g sam­pi­oe­ne, ge­kap 125 g moz­za­rel­la­kaas, ge­ras­per

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20 mi­nu­te

vars ker­sie­ta­ma­ties en ro­ket­bla­re vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Voer ’n plat bak­plaat met bak­pa­pier uit. 1 Maak sty­we­pap van die mie­lie­meel vol­gens die aan­wy­sings op die ver­pak­king. Skep dit op die ge­voer­de bak­plaat en sprei dit uit tot 0,5-1 cm dik. 2 Ver­sprei die ta­ma­ties oor die mie­lie­meel­ba­sis. 3 Braai die spek­vleis tot bros en hou een­kant. 4 Ver­hit die o­lie en bot­ter in ’n pan. Voeg die uie, sui­ker en a­syn by. Wan­neer die uie ge­ka­ra­mel­li­seer het, voeg die tie­mie by en ver­wy­der van die hit­te. 5 Sprin­kel die ge­ka­ra­mel­li­seer­de uie oor die ta­ma­ties, ge­volg deur die spek­vleis, sam­pi­oe­ne en laas­tens die kaas. 6 Bak 10 mi­nu­te. 7 Gar­neer met vars ta­ma­ties en ro­ket­bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.