Len­sie­bo­bo­tie

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Jy gaan be­slis nie vleis in dié geu­ri­ge ge­reg mis nie!

4 por­sies

Be­rei­ding 30 mi­nu­te Bak­tyd 35 mi­nu­te

VUL­SEL 1 ui, ge­kap 15 ml (1 e) o­lie 1 ml (¼ t) brand­ris­sie­poei­er 5 ml (1 t) elk fyn ko­myn, ka­neel en bor­rie 50 g ta­ma­tie­pas­ta 15 ml (1 e) ap­pel­koos­kon­fyt of bruin­sui­ker 10 ml (2 t) ap­pela­syn 60 ml (¼ k) grof ge­kap­te a­man­dels 60 ml (¼ k) ro­sy­ne 500 ml (2 k) gaar len­sies 500 ml (2 k) ge­roos­ter­de bot­ter­skor­sie­blok­kies sout en pe­per na smaak BO­LAAG 2 ei­ers 60 ml (¼ k) melk ’n paar lou­rier­bla­re mi­kro­kruie vir gar­ne­ring SAM­BALS ge­kap­te uie en ta­ma­tie ge­kap­te pie­sang en kol­jan­der­bla­re ge­kap­te kom­kom­mer met na­tuur­li­ke jo­gurt

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n oond­bak. 1 Vul­sel Braai die ui in die o­lie tot sag. Meng die ris­sie­poei­er, ko­myn, ka­neel en bor­rie deur. Voeg die res van die vul­sel­be­stand­de­le by en meng lig­gies. Skep in die voor­be­rei­de bak. 2 Bo­laag K­lits die ei­ers en melk en giet oor die len­sie­meng­sel. Druk die lou­rier­bla­re in. Bak 30 mi­nu­te of tot die ei­er­meng­sel ge­stol het. Gar­neer met mi­kro­kruie. 3 Sam­bals Meng die ge­kap­te uie en ta­ma­tie om ’n ta­ma­tiesam­bal te maak, die pie­sang en kol­jan­der vir ’n pie­sangsam­bal en die kom­kom­mer en jo­gurt om ’n kom­kom­mersam­bal te maak. Sit dit voor saam met die bo­bo­tie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.