Mie­lie­brood

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Die mie­lie­brood­jie word met ge­wo­ne kos­kas­be­stand­de­le ge­prak­seer en is heer­lik by braai­vleis.

12 dun sny­tjies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Bak­tyd 50 mi­nu­te

1 blik (400 g) ge­room­de sui­ker­mie­lies 250 ml (1 k) mie­lie­meel 10 ml (2 t) bak­poei­er 2 ml (½ t) sout 2 ei­ers, ge­klits 60 ml (¼ k) o­lie 1 groen­mie­lie, ge­kook en pitte van die stronk af­ge­sny OF

½ blik (200 g) pit­mie­lies

bot­ter, kon­fyt en kaas vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit ’n mid­del­slag-brood­pan­ne­tjie. 1 Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die groen­mie­lie­pit­te saam. 2 Skep in die voor­be­rei­de pan­ne­tjie en strooi die groen­mie­lie­pit­te bo-op. 3 Bak 50 mi­nu­te of tot ’n toets­pen skoon uit die mid­del van die brood kom. 4 Sit voor saam met bot­ter, kon­fyt en kaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.