Bruin­tjies

Huisgenoot Glutenvry - - Front Page -

Vol­gens Jes­si­ca W­hi­te van Gra­ham­stad is hier­die bruin­tjies die bes­te wat sy nog ge­maak het. Son­der meel is dit ek­stra kle­we­rig en ro­me­rig.

16 vier­kan­te

Be­rei­ding 15 mi­nu­te S­melt­tyd 1 mi­nuut Bak­tyd 45-50 mi­nu­te

210 g don­ker­sjo­ko­la­de (70%), in klei­ner stuk­ke ge­breek 200 g on­ge­sou­te bot­ter 4 groot ei­ers, ge­skei 200 g strooi­sui­ker 350 g vars fram­bo­se vir af­ron­ding

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en smeer ’n reg­hoe­ki­ge koek­pan van 27 x 17 cm. 1 Smelt die sjo­ko­la­de en bot­ter 1 mi­nuut saam in ’n groot glas­meng­bak in die mi­kro­golf­oond ter­wyl jy dit el­ke 30 se­kon­des roer. 2 K­lits die ei­er­ge­le saam met die helf­te van die strooi­sui­ker tot bleek en ro­me­rig. 3 K­lits die ei­er­wit­te tot sag­te pun­te vorm. Voeg die res van die sui­ker ge­lei­de­lik by ter­wyl jy k­lits tot die meng­sel glan­send is. 4 Vou die ei­er­geel­meng­sel by die sjo­ko­la­de­meng­sel in en dan by die ei­er­wit­te. 5 Giet die be­slag in die pan en bak 45-50 mi­nu­te tot ’n toets­pen skoon uit­kom. 6 Laat af­koel, sny in vier­kan­te en sprin­kel die fram­bo­se oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.