Le­wer­koe­kies met spi­na­sie­slaai

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

Hier­die ete is net die ding vir daai dae waar­op jy woe­ma no­dig het. Die kom­bi­na­sie van le­wer en spi­na­sie sal jou ys­ter­vlak ’n goeie hup­stoot gee.

LE­WER

8-10 koe­kies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te

LE­WER­KOE­KIES

1 ui, ge­kap 2 wor­tels, skoon­ge­skraap en ge­kap 15 g pie­ter­sie­lie 1 ei­er 2 snye bruin­brood, kor­sies ver­wy­der en in stuk­ke ge­skeur 500 g hoen­der­le­wer­tjies, af­ge­spoel en skoon­ge­maak 125 ml (½ k) koek­meel sout en pas ge­maal­de pe­per o­lie vir pan­braai

SOUS

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie 1 ui, in sky­fies ge­sny 1 knof­fel­hui­sie, ge­kap 125 ml (½ k) sui­ker 100 ml a­syn 10 ml (2 t) mie­lie­blom, in 15 ml (1 e) wa­ter op­ge­los

SPI­NA­SIE­SLAAI

100 g ba­ba-spi­na­sie 1 rooi-ui, in sky­fies ge­sny 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

1 Le­wer­koe­kies Plaas die ui, wor­tel, pie­ter­sie­lie, ei­er en brood in die bak van ’n voed­sel­ver­wer­ker. Ver­werk tot fyn en goed ge­meng. Voeg die le­wer by en ver­werk net tot die le­wer grof ge­kap is. Voeg die meel by, geur met die sout en pe­per en meng goed. 2 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n braai­pan. Skep le­pels vol van die meng­sel in ho­pies in die pan. Braai so­wat 2 mi­nu­te oor ma­ti­ge hit­te of tot net bruin, draai om en braai so­wat 2 mi­nu­te tot gaar, maar steeds ef­fe pienk van bin­ne. Laat af­koel. 3 Sous Ver­hit die o­lie. Braai die ui en knof­fel daar­in tot sag. Voeg die sui­ker en a­syn by en roer tot die sui­ker op­ge­los het. Voeg die mie­lie­blom­meng­sel by en roer tot dit ver­dik. Laat af­koel. 4 Spi­na­sie­slaai Meng die spi­na­sie, ui en o­lie. 5 Pak die le­wer­koe­kies, sous en slaai in af­son­der­li­ke hou­ers in. Skep die sous oor die koe­kies en sit voor saam met die slaai.

36

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.