Kaas­muf­fins

Hier­die sou­te­ri­ge muf­fins is ’n staat­ma­ker vir die kosblik en kan in ’n kits aan­me­kaar­ge­slaan word!

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

6-8 klein muf­fins

Be­rei­ding 5 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te

250 ml (1 k) koek­meel kny­pie sout 7 ml (1½ t) bak­poei­er 2 ml (½ t) mos­terd­poei­er 250 ml (1 k) sterk ched­dar­kaas, ge­ras­per hand vol ge­kap­te spi­na­sie (op­si­o­neel) 250 ml (1 k) melk

ge­room­de maas­kaas vir voor­sit (op­si­o­neel)

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Voer ’n muf­fin­pan met pa­pier­kop­pies uit. 1 Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die melk en maas­kaas. Maak ’n hol­te in die mid­del en giet die melk in. 2 Roer tot dit net ge­meng is. Skep in pa­pier­kop­pies en bak 15­20 mi­nu­te tot gaar of tot ’n toets­pen skoon uit die mid­del van die muf­fins kom. 3 Pak die muf­fins net so in of sny dit oop, smeer van die ge­room­de maas­kaas op en plak toe.

10

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.