Eier­rol­le­tjies

Moeg vir ei­er­ma­yon­nai­se­toe­brood­jies? Dan móét jy dié me­ne­re pro­beer. Jy sal jou ei­er­brood­jies nie weer op ’n an­der ma­nier wil maak nie!

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 eier­rol­le­tjies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te

4 Por­tu­ge­se of saad-heel­graan­brood­rol­le­tjies 1 rol­le­tjie of hou­er ham- of spek­vleis-smeer 4 bla­re cos­blaar­slaai 2 hard­ge­kook­te eiers, af­ge­dop en ge­hal­veer sout en pe­per 60 ml (¼ k) ma­yon­nai­se 4 sky­fies ham of re­pies gaar spek­vleis 4 a­gur­kies, in sky­fies ge­sny 1 rooi- en/of geel­soet­ris­sie, oond­ge­roos­ter en in stuk­ke ge­sny

1 Hal­veer die rol­le­tjies; sny hul­le heel­te­mal deur. Ge­bruik ’n skerp mes­sie en hol die on­der­ste brood­helf­te uit, maar los ’n rand­jie van 5 mm. 2 Smeer die uit­ge­hol­de helf­te en die boon­ste helf­te goed met die vleis­smeer. 3 Pak ’n slaai­blaar, ge­volg deur ’n ei­er­helf­te, ge­geur met die sout en pe­per, en ’n skep­pie ma­yon­nai­se in die hol­te. Rang­skik die ham of spek­vleis, a­gur­kies en soet­ris­sie bo­op en plaas die boon­ste helf­te op. 4 Bind die rol­le­tjie met ’n stuk­kie tou vas, soos om ’n pak­kie. 5 Plaas die rol­le­tjies op ’n sny­plank en ’n an­der sny­plank bo­op. Plaas ’n swaar ge­wig bo­op om die vul­sel ste­wig in die brood­jie vas te druk. 6 Pak in en hou koel tot e­tens­tyd.

44

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.