IN­HOUD

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

Moeg vir kaas­toe­brood­jies? Ons het van ons guns­te­ling­in­pak­kos­re­sep­te in hier­die boe­kie saam­ge­vat. Met die heer­li­ke ver­skei­den­heid vir kin­ders, vol­was­se­nes en ve­ge­ta­ri­ërs is dit mak­lik om el­ke dag ’n smaak­li­ke én in­te­res­san­te kosblik te pak. Ont­hou die t­wee goue re­ëls vir kraak­vars kos­blik­kos: Laat dit eers goed af­koel en hou dit dan met ’n ys­pak­kie koud tot e­tens­tyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.