Ap­pel­tert­sa­moe­sas

Hier­die ap­pel­tert­weer­ga­we is mak­lik om te eet en dus per­fek vir die kosblik.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

8-10 sa­moe­sas

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Bak­tyd 20 mi­nu­te

4 vel­le fi­lo­deeg 100 g bot­ter, ge­smelt 30 ml (2 e) bruin­sui­ker 1 ml (¼ t) ka­neel 50 g pe­kan­neu­te, ge­kap 2 blik­ke (400 g elk) tertap­pels 60 ml (¼ k) bruin­sui­ker 125 ml (½ k) ro­syn­tjies 5 ml (1 t) ge­ras­per­de suur­le­moen­skil Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Smeer die vel­le fi­lo­deeg met die bot­ter en be­sprin­kel met bruin­sui­ker, ka­neel en ge­kap­te pe­kan­neu­te. 2 Plak t­wee­t­wee op me­kaar. Hal­veer. 3 Meng die tertap­pels met die bruin­sui­ker, ro­syn­tjies en ge­ras­per­de suur­le­moen­skil. 4 Skep ’n le­pel vol op die punt van een fi­lo­reep en vou op soos ’n sa­moe­sa. Verf met bot­ter en sprin­kel bruin­sui­ker oor. Her­haal met die res en bak so­wat 20 mi­nu­te.

60

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.