Slaai met bros hoen­der

Dis die i­de­a­le slaai vir ’n lig­te mid­dag­e­te. Hou die hoen­der, slaai en slaai­sous koud tot e­tens­tyd.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4-6 por­sies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20-25 mi­nu­te

HOEN­DER­STUK­KIES

4 hoen­der­bor­sies, in blok­kies ge­sny sout en pe­per fyn ko­myn koek­meel, ge­meng met se­sam­sa­de 1 ei­er, ge­klits o­lie vir diep­braai

SLAAI­SOUS

45 ml (3 e) bal­se­mie­ke a­syn 15 ml (1 e) heuning 30 ml (2 e) bruin­sui­ker 30 ml (2 e) so­ja­sous 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 5 ml (1 t) ge­ras­per­de vars gem­mer 10 ml (2 t) se­sam­o­lie 15 ml (1 e) ge­kap­te kol­jan­der­bla­re 15 ml (1 e) ge­kap­te ment 1 brand­ris­sie, ge­kap

SLAAI

1 wit­kool, in fyn re­pies ge­sny 250 ml (1 k) ge­kap­te spriet­uie 180 ml (¾ k) ge­kap­te kol­jan­der­bla­re 3-4 ra­dy­se, in dun sky­fies ge­sny (op­si­o­neel) 125 ml (½ k) ge­roos­ter­de son­ne­blom­sa­de, a­man­dels en pe­kan­neu­te

1 Hoen­der­stuk­kies Geur die hoen­der na smaak met die sout, pe­per en ko­myn. Rol in die koek­meel­meng­sel, dan in die ei­er en weer in die meel­meng­sel. Ver­hit ge­noeg o­lie en braai die hoen­der tot gaar en goud­bruin. D­rei­neer op kom­buis­pa­pier en laat af­koel. 2 Slaai­sous Meng al die be­stand­de­le. 3 Slaai Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die sa­de en neu­te. 4 Pak ’n por­sie van die hoen­der, slaai­sous en slaai en neu­te, sa­de en ek­stra kol­jan­der in af­son­der­li­ke hou­ers in. Giet die slaai­sous net voor e­tens­tyd oor die slaai. Skep van die slaai uit in ’n bak­kie en van die hoen­der bo­op. Strooi van die neu­te en sa­de oor. Her­haal met die res in an­der bak­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.