Per­sie­se frik­ka­del­le met tzat­zi­ki

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

Tzat­zi­ki kan wa­te­rig word as dit ’n ruk­kie staan. Meng die be­stand­de­le net voor dit ge­ëet word, of ver­wy­der die kom­kom­mer­sa­de, ras­per die kom­kom­mer, voeg ’n bie­tjie sout by en laat staan so­wat ’n uur in ’n ver­giet­tes so­dat die vog kan d­rei­neer. Meng dan met die jo­gurt.

LE­WER

4 por­sies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te

FRIK­KA­DEL­LE

60 ml (¼ k) ro­syn­tjies 1 ui, fyn ge­kap 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­druk 250 (1 k) rou of 500 ml (2 k) gaar bas­ma­ti­rys 300 g ma­er bees­maal­vleis 5 ml (1 t) bor­rie 2 ml (½ t) fyn ko­myn 2 ml (½ t) fyn kol­jan­der 2 ml (½ t) fyn ka­neel 10 g pie­ter­sie­lie, fyn ge­kap 1 ei­er, ge­klits sout en pas ge­maal­de pe­per 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

TZAT­ZI­KI

½ kom­kom­mer, ge­ras­per 250 ml (1 k) na­tuur­li­ke vol­room­jo­gurt

ment­bla­re, n­aan­brood en ro­sy­ne vir voor­sit (op­si­o­neel)

1 Frik­ka­del­le Week die ro­syn­tjies in kook­wa­ter tot ef­fens ge­swel. D­rei­neer. 2 Meng al die frik­ka­del­be­stand­de­le be­hal­we die sout, pe­per en o­lie. Geur met die sout en pe­per en laat min­stens 30 mi­nu­te in die ys­kas staan. 3 Maak ok­ker­neut­groot­te bal­le­tjies met die maal­vleis­meng­sel. Ver­hit die o­lyf­o­lie en braai die frik­ka­del­le­tjies in sar­sies tot goud­bruin en gaar. 4 Tzat­zi­ki Ras­per die kom­kom­mer en druk die oor­tol­li­ge vloei­stof uit. Meng dit deur die jo­gurt en geur met die sout. 5 Pak die frik­ka­del­le­tjies en tzat­zi­ki in a­par­te hou­ers en ge­niet dit saam met ment­bla­re en ro­sy­ne, in­dien ver­kies, op n­aan­brood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.