Pie­sang­en­pyn­ap­pel­muf­fins

Ge­niet dié klam, vrug­ti­ge muf­fins saam met kof­fie of tee.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

12 muf­fins

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 20-25 mi­nu­te

MUF­FINS

400 ml koek­meel­blom 10 ml (2 t) bak­poei­er 100 ml sui­ker 3 ml (ruim ½ t) fyn ka­neel 100 ml klap­per, ge­roos­ter 50 ml (10 t) bot­ter, ge­smelt 2 eiers, ge­klits 2 pie­sangs, fyn ge­kap 200 g pyn­ap­pel, fyn ge­kap 50 g ok­ker­neu­te, fyn ge­kap

VERSIERSEL (op­si­o­neel)

120 g bot­ter 4 suur­le­moe­ne se sap en fyn ge­ras­per­de skil 250 ml (1 k) sui­ker 4 eiers Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Plaas ’n pa­pier­kop­pie in elk van die 12 hol­tes van ’n muf­fin­pan. 1 Muf­fins Sif die meel, bak­poei­er, sui­ker en ka­neel saam. 2 Voeg die klap­per, bot­ter, eiers, pie­sang, pyn­ap­pel en ok­ker­neu­te by die meel­meng­sel en roer tot net ge­meng. 3 Skep die be­slag in die muf­fin­pan en bak 20­25 mi­nu­te of tot gaar. Laat af­koel en ver­sier met die versiersel in­dien ver­kies. 4 Versiersel Ver­hit in­tus­sen die bot­ter, suur­le­moen­skil en ­sap en sui­ker saam oor lae hit­te tot die sui­ker ge­smelt het. Ver­wy­der van die hit­te. 5 K­lits die eiers en voeg ’n bie­tjie van die warm suur­le­moen­meng­sel by. K­lits goed en giet al­les te­rug in die ka­strol. 6 Plaas weer op die stoof en ver­hit oor lae hit­te tot kook­punt ter­wyl jy aan­hou­dend roer. Laat lig­gies prut en roer ge­du­rig tot dit dik en gaar is. Laat af­koel en smeer oor die af­ge­koel­de muf­fins.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.