Al­fa­bet­noe­delsop

Iets sto­mends en voed­saams is net wat ’n mens in die win­ter no­dig het. Hou dié geu­ri­ge sop in ’n ter­mos­fles warm.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 25-30 mi­nu­te

1 ui, ge­kap o­lie 2-3 stin­gels sop­sel­de­ry, ge­kap 5 ml (1 t) ker­rie­poei­er 3 hoen­der­bors­fi­let­te 1 L (4 k) hoen­der­af­trek­sel 100 g elk broc­co­li en blom­kool, in blom­me­tjies ge­breek 100 g murg­pam­poen­tjies, in sky­fies ge­sny 1 elk rooi en geel soet­ris­sie, in klein blok­kies ge­sny hand vol ge­kap­te pie­ter­sie­lie en gras­uie 125 ml (½ k) al­fa­bet­noe­dels 5 ml (1 t) Mar­mi­te

toe­brood­jies vir voor­sit (op­si­o­neel) 1 Braai die ui in die o­lie tot sag. Voeg die sop­sel­de­ry, ker­rie­poei­er, hoen­der­bors­fi­let­te en hoen­der­af­trek­sel by en laat so­wat 15 mi­nu­te prut tot die hoen­der gaar is. 2 Trek die hoen­der met t­wee vur­ke aan stuk­kies. Plaas te­rug in die ka­strol. Voeg dan die broc­co­li, blom­kool, murg­pam­poen­tjies en soet­ris­sies by. 3 Voeg die pie­ter­sie­lie, gras­uie en al­fa­bet­noe­dels by en laat prut so­wat 10 mi­nu­te tot sag. 4 Roer die Mar­mi­te by. Giet in ’n ter­mos­fles en pak saam met toe­brood­jies in in­dien ver­kies. Pak ’n be­ker­tjie of bak­kie en le­pel in af­han­gen­de van hoe die sop ge­niet gaan word.

LE­WER

2L

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.