Grond­boon­tjie­bot­ter­sta­fies

’n Vin­ni­ge, heil­sa­me hap­pie.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

10-12 sta­fies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 5 mi­nu­te Ver­koel­tyd 3 uur of ver­kies­lik oor­nag

250 ml (1 k) ro­me­ri­ge grond­boon­tjie­bot­ter 80 ml (¹⁄³ k) heuning 125 ml (½ k) bot­ter kny­pie sout 160 ml (²⁄₃ k) klap­per 500 ml (2 k) ha­wer­mout 125 ml (½ k) ge­meng­de sa­de 150 g grond­boon­tjies 125 ml (½ k) ap­pel­koos­kon­fyt ek­stra kon­fyt vir be­drui­ping Voer ’n bak­plaat van 20 x 20 cm met bak­pa­pier uit. Be­spuit met kos­sproei. 1 Plaas die grond­boon­tjie­bot­ter, heuning, bot­ter en sout in ’n ka­strol oor lae hit­te. Roer voort­du­rend met ’n le­pel tot ’n glad­de meng­sel vorm. 2 Voeg die klap­per, ha­wer­mout, sa­de en grond­boon­tjies by en meng goed. Druk die helf­te van die ha­wer­mout­meng­sel op die bak­plaat. Skep die kon­fyt oor. Ver­sprei e­we­re­dig. Druk die oor­bly­wen­de ha­wer­mout­meng­sel bo­op en maak dit met ’n spa­tel plat. 3 Plaas drie uur of oor­nag in die ys­kas tot ferm. Haal uit en sny in sta­fies. 4 Skep die ek­stra kon­fyt in ’n ver­se­ël­ba­re sak­kie en sny een hoe­kie oop. Druk die pa­troon van jou keu­se oor die sta­fies uit. 5 Bê­re in ’n lug­dig­te hou­er in die ys­kas. Ge­bruik was­pa­pier om die lae te skei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.