Ro­me­ri­ge hoen­der­tor­til­las

Maak ek­stra hoen­der­ke­babs wan­neer jy braai – die hoen­der wat oor­bly kan jy dan van die stok­kies af­haal en as vul­sel vir tor­til­las ge­bruik.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 tor­til­las

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te

HOEN­DER­KE­BABS

4 hoen­der­bors­fi­let­te, in blok­ke ge­sny sout en pas ge­maal­de pe­per 15 ml (1 e) o­lyf­o­lie 5 ml (1 t) fyn ge­ras­per­de vars gem­mer 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk

SOUS

15 ml (1 e) o­lie 1 ui, ge­kap 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­druk 1 ka­neel­stok­kie 15 ml (1 e) ge­roos­ter­de ker­rie­poei­er 5 ml (1 t) bor­rie kny­pie sui­ker 125 ml (½ k) room 125 ml (½ k) na­tuur­li­ke vol­room­jo­gurt

TOR­TIL­LAS

4 tor­til­las 4 stin­gel­uie, ge­kap ½ kom­kom­mer en 2 ta­ma­ties, in blok­kies ge­sny 1 rooi-ui, ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. 1 Hoen­der­ke­babs Geur die hoen­der­blok­kies met die sout en pas ge­maal­de pe­per. Smeer met die o­lie, gem­mer en knof­fel. 2 Ryg aan ke­bab­stok­kies en pak op ’n bak­plaat. Roos­ter 15­20 mi­nu­te of tot gaar. Die ke­babs kan ook oor ma­ti­ge ko­le tot gaar ge­braai word. 3 Sous Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die ui, knof­fel en ka­neel­stok­kie tot geu­rig. 4 Voeg die ker­rie en bor­rie by en roer­braai ’n paar se­kon­des. 5 Voeg die sui­ker, room en jo­gurt by en laat lig­gies prut tot die sous ef­fens ver­dik. Giet die sous oor die ke­babs. Laat af­koel. 6 Tor­til­las Haal die hoen­der van die stok­kies af en pak dit en die tor­til­las in a­par­te hou­ers en die stin­ge­lui, kom­kom­mer, ta­ma­tie en ui in nog ’n hou­er. Vul die tor­til­las met die hoen­der en slaai­be­stand­de­le net voor dit ge­niet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.