Pi­tas met blom­kool­koe­kies

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

Jy kan die a­man­dels vel­loos koop of die vel­le­tjies self ver­wy­der: Laat die a­man­dels 1 mi­nuut in kook­wa­ter lê, d­rei­neer die wa­ter en spoel met koue wa­ter af tot af­ge­koel. Druk dit droog en knyp die vel­le­tjies af.

LE­WER

6-8 blom­kool­koe­kies, 4 pi­tas

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10 mi­nu­te

BLOM­KOOL­KOE­KIES

350 g blom­kool, ge­kook tot net gaar 1 blik (410 g) ke­ker-ertjies, af­ge­spoel en ge­drei­neer 15 g vars pie­ter­sie­lie, ge­kap 1 brand­ris­sie, ge­kap 50 g a­man­dels son­der die vel, ge­roos­ter 125 ml (½ k) vars brood­krum­mels 5 ml (1 t) Di­jon-mos­terd 250 ml (1 k) ge­ras­per­de ched­dar­kaas sout en pas ge­maal­de pe­per 250 ml (1 k) fyn, droë brood­krum­mels 30 ml (2 e) o­lie

PITABRODE

4 pitabrode 60 ml (¼ k) blat­jang 80 g slaai­bla­re 1 rooi-ui, in rin­ge ge­sny 1 Blom­kool­koe­kies Plaas die blom­kool, ke­ker­ertjies, pie­ter­sie­lie, brand­ris­sie, a­man­dels, vars brood­krum­mels en mos­terd saam in die bak van ’n voed­sel­ver­wer­ker en pols tot net ge­kap. Voeg die kaas by, meng goed en geur met die sout en pe­per. 2 Vorm koe­kies en rol in die droë brood­krum­mels. Ver­hit die o­lie en braai tot goud­bruin aan al­bei kan­te. Die koe­kies is taam­lik sag; werk dus ver­sig­tig daar­mee. Laat af­koel. 3 Pitabrode Sny die pitabrode oop, smeer met die blat­jang en vul met die slaai­bla­re, uie en ver­hit­te blom­kool­koe­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.