Hoen­der­en­ap­pel­bur­gers

Dit is ’n lek­ker kom­bi­na­sie vir die kosblik!

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 bur­gers

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te

HOEN­DER

4 hoen­der­bors­fi­let­te sout en pe­per 15 g vars pie­ter­sie­lie, ge­kap 1 suur­le­moen se fyn ge­ras­per­de skil 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­druk 15 ml (1 e) o­lie

BUR­GERS

4 brood­rol­le­tjies 60 ml (¼ k) ma­yon­nai­se 100 g slaai­bla­re 2 Gran­ny S­mith-ap­pels Voor­ver­hit die oond tot 190 °C. 1 Hoen­der Kap die hoen­der ef­fens plat­ter en geur met die sout en pe­per. Meng die pie­ter­sie­lie, suur­le­moen­skil, knof­fel en o­lie en smeer oor die hoen­der. 2 Ver­hit ’n braai­pan en braai die hoen­der in sar­sies tot goud­bruin. Pak op ’n bak­plaat en braai 10 mi­nu­te in die oond tot gaar. 3 Bur­gers Hal­veer die brood­rol­le­tjies en smeer al­bei kan­te met die ma­yon­nai­se. Pak die slaai­bla­re op die een helf­te van el­ke brood­jie. Pak die hoen­der­fi­let­te op die bla­re. Sny die ap­pels in sky­fies en pak op die hoen­der. Plaas die an­der helf­tes van die broodjies bo-op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.