Brood­bol­le met ra­fel­vleis

Dit duur wel lank voor dié geu­ri­ge vark­vleis gaar is, maar dis smul­lek­ker op vars brood­bol­le­tjies.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

10-12 brood­bol­le­tjies

Be­rei­ding 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 1-1½ uur (vark­vleis), 20 mi­nu­te (brood­bol­le­tjies)

VARK­VLEIS

125 ml (½ k) ap­pel­pu­ree 60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie 125 ml (½ k) ta­ma­tie­pu­ree 45 ml (3 e) ap­pela­syn 60 ml (¼ k) so­ja­sous 60 ml (¼ k) bruin­sui­ker 60 ml (¼ k) heuning 15 ml (1 e) pa­pri­ka 10 ml (2 t) mos­terd­poei­er 5 ml (1 t) fyn gem­mer 800 g-1 kg ont­been­de vark­nek

BROOD­BOL­LE­TJIES

1 kg win­kel­brood­deeg

SA­ME­STEL­LING

ro­ket­bla­re sky­fies groen ap­pel brie­kaas a­gur­kies ge­ka­ra­mel­li­seer­de uie rooi-uie vars kol­jan­der­bla­re Voor­ver­hit die oond tot 160 °C. 1 Vark­vleis Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die vark­nek saam. Giet oor die ont­been­de vark­nek, be­dek met tin­foe­lie en bak so­wat 1­1½ uur by 160 °C. Pluis die vleis met t­wee vur­ke in ra­fels. 2 Brood­bol­le­tjies Rol 1 kg brood­deeg in bol­le. Rol die deeg­bol­le in meel, laat rys, pak op ’n meel­be­stuif­de bak­plaat en bak so­wat 20 mi­nu­te by 200 °C. 3 Sa­me­stel­ling Sny die broodjies bo­langs oop. Pak ro­ket­bla­re, sky­fies groen ap­pel en brie­kaas in en skep die vleis bo­op. Rond af met a­gur­kies, ge­ka­ra­mel­li­seer­de uie, rooi­uie en kol­jan­der­bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.