Bo­bo­tie­hand­pas­teie

Pas­teie is wa­re troos­kos. Die de­gie reg rond­om die vul­sel maak dit mak­lik om in te pak en te ver­or­ber!

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 hand­pas­teie

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20-25 mi­nu­te

VUL­SEL

15 ml (1 e) o­lie 2 uie, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 500 g ma­er bees­maal­vleis 30 ml (2 e) ge­roos­ter­de ker­rie 2 ml (½ t) fyn kol­jan­der 15 ml (1 e) blat­jang 45 ml (3 e) ap­pel­koos­kon­fyt sout en pas ge­maal­de pe­per

PAS­TEIE

1 rol (400 g) skil­fer­kors­deeg 1 ei­er, ge­klits

ta­ma­tie­sous vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei. 1 Vul­sel Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol en braai die uie en knof­fel tot geu­rig. Voeg die maal­vleis by en roer­braai 1 mi­nuut. 2 Voeg die ker­rie, kol­jan­der, blat­jang en ap­pel­koos­kon­fyt by en roer­braai tot geu­rig. Geur na smaak met die sout en pe­per. Skep uit die ka­strol en laat af­koel. 3 Pas­teie Rol die deeg lig­gies op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit en sny in 8 ewe groot reg­hoe­ke. 4 Skep van die meng­sel in die mid­del van een van die blok­ke. Verf ’n bie­tjie ge­klits­te ei­er rond­om, plaas nog ’n deeg­blok bo­op en druk die kan­te met ’n vurk vas. 5 Her­haal met die res van die deeg en vul­sel. 6 Pak die pas­teie op die voor­be­rei­de bak­plaat en bak 20­25 mi­nu­te in die ver­hit­te oond­of tot goud­buin en gaar. Laat af­koel. Pak in saam met ta­ma­tie­sous in ’n hou­er­tjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.