Pe­per­s­te­ak­piz­za

Piz­za is bo­baas! Dié vin­ni­ge en veel­sy­di­ge staat­ma­ker is won­der­li­ke in­pak­kos en jy kan dit selfs net so koud ge­niet.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 piz­zas

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te Bak­tyd 15 mi­nu­te

STEAKREPIES

30 ml (2 e) o­lie 2 uie, in sky­fies ge­sny 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 400 g kitslen­de­skyf ( mi­nu­te ste­aks), in re­pies ge­sny 30 ml (2 e) groen­pe­per­kor­rels, grof ge­kap 30 ml (2 e) koek­meel 125 ml (½ k) melk sout

PIZ­ZAS

500 g klaar­be­rei­de brood­deeg 150 g moz­za­rel­la­kaas, ge­ras­per 150 g ker­sie­ta­ma­ties (op­si­o­neel)

hand vol vars ro­ket vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Spuit 2 groot bak­pla­te met kos­sproei. 1 Steakrepies Ver­hit die o­lie en braai die ui en knof­fel tot sag. Voeg die steakrepies en pe­per­kor­rels by en roer­braai 1 mi­nuut. Roer die meel by en roer­braai ’n paar se­kon­des. Voeg die melk sta­dig by en roer tot die sous be­gin kook en dik word. Geur met die sout. Hou een­kant om ef­fens af te koel. 2 Piz­zas Ver­deel die brood­deeg in 4 ge­ly­ke de­le. Rol el­ke stuk op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak in ’n sir­kel uit. Plaas die sir­kels op die bak­pla­te en ver­deel die kaas daar­tus­sen. Ver­sprei die ste­ak­meng­sel oor die kaas en rang­skik die ker­sie­ta­ma­ties bo­op in­dien ver­kies. 3 Bak die piz­zas 15 mi­nu­te of tot gaar. Ge­niet saam met die ro­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.