Tu­na­sa­moe­sas

Tu­na is ’n heer­li­ke vul­sel vir sa­moe­sas. Die o­ly­we en fe­ta kan met ge­meng­de groen­te ver­vang word.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

10-12 sa­moe­sas

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te

2 blik­kies tu­na (187 g elk), ge­drei­neer 100 g krop­slaai, fyn ge­kap 12 ont­pit­te o­ly­we, ge­kap 200 g fe­ta­kaas, ge­krum­mel swart­pe­per rol fi­lo­deeg 45 ml (3 e) bot­ter, ge­smelt

na­tuur­li­ke vol­room­jo­gurt vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Meng die tu­na, slaai, o­ly­we en fe­ta en geur met die pe­per. 2 Sny die deeg in lang re­pe. 3 Verf 2 re­pe met die ge­smel­te bot­ter en plak op me­kaar. 4 Plaas ’n skep­pie tu­na­vul­sel op die on­der­ste punt, vou die punt oor en vou ver­der in ’n sa­moe­sa. Se­ël met bot­ter. 5 Her­haal tot die deeg en vul­sel op is. 6 Pak op ’n bak­plaat en ver­koel 10 mi­nu­te. 7 Bak die sa­moe­sas15 mi­nu­te tot die fi­lo­deeg bros is. 8 Sit voor met die jo­gurt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.