Bot­ter­hoen­der

Dié ro­me­ri­ge In­die­se ge­reg is wê­reld­wyd ’n guns­te­ling. Dit kos nie veel moei­te om te maak nie en die eind­pro­duk is heer­lik.

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Ma­ri­neer­tyd Ver­kies­lik oor­nag Gaar­maak­tyd 25-30 mi­nu­te

MARINADE

5 ml (1 t) fyn ko­myn 5 ml (1 t) fyn kol­jan­der 10 ml (2 t) ker­rie­poei­er 5 ml (1 t) ga­ram ma­sa­la 5 ml (1 t) gem­mer-en-knof­fel­pas­ta 15 ml (1 e) fyn ge­kap­te groen brand­ris­sies 10 ml (2 t) elk vars ment, tie­mie en kol­jan­der, fyn ge­kap sout en pas ge­maal­de pe­per na smaak

HOEN­DER

500 g hoen­der­bors­fi­let­te, in blok­ke ge­sny 15 ml (1 e) bot­ter 1 ui, ge­ras­per 1 blik (410 g) ge­kap­te ta­ma­ties 15 ml (1 e) bruin­sui­ker 250 ml (1 k) na­tuur­li­ke jo­gurt n­aan­brood of gaar jas­myn­rys ge­kap­te kom­kom­mer ek­stra kol­jan­der­bla­re vir af­ron­ding 1 Marinade Meng al die be­stand­de­le en ma­ri­neer die hoen­der daar­in, ver­kies­lik oor­nag. 2 Hoen­der Ver­hit die bot­ter en braai die ui tot goud­bruin en sag. Voeg die hoen­der by en braai tot gaar, maar nie droog nie. Voeg die ta­ma­ties en bruin­sui­ker by, ver­laag die hit­te en laat prut 10­15 mi­nu­te. 3 Roer die jo­gurt deur en laat prut nog 56 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per. 4 Pak die hoen­der, die rys of brood en die kom­kom­mer in a­par­te bak­kies en ver­koel. Neem ek­stra kol­jan­der­bla­re saam om booor die hoen­der te sprin­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.