Cal­zo­nes

Dié ge­vou­de weer­ga­we van ’n piz­za is die vol­maak­te in­pak­kos, want die heer­li­ke vul­sel kan nie uit­val nie!

Huisgenoot Kosblik-idees - - Inhoud -

LE­WER

4 cal­zo­nes

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30-35 mi­nu­te

500 g maal­vleis sout en pe­per 2 ml (½ t) pa­pri­ka 5 ml (1 t) ko­myn 1 ml (¼ t) rooi­pe­per hand vol ge­kap­te kol­jan­der­bla­re 1 ei­er hand vol krum­mels 1 kg brood­deeg 80 ml (¹⁄³ k) ta­ma­tie­pu­ree 250 ml (1 k) moz­za­rel­la­kaas 1 elk ta­ma­tie en ui, ge­kap hand vol kol­jan­der­bla­re 2 brand­ris­sies, ge­kap

ta­ma­tie­sal­sa en gua­ca­mo­le vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Geur die maal­vleis met die sout en pe­per, pa­pri­ka, ko­myn en rooi­pe­per. 2 Voeg die kol­jan­der­bla­re, ei­er en krum­mels by. 3 Rol frik­ka­del­le­tjies en oond­braai 1520 mi­nu­te tot net gaar. 4 Ver­hoog die oond­tem­pe­ra­tuur tot 230 °C. 5 Ver­deel die brood­deeg in 4 bol­le­tjies en rol dun uit. Smeer van die ta­ma­tie­pu­ree oor elk, sprin­kel die moz­za­rel­la oor en pak ’n paar van die frik­ka­del­le­tjies op el­ke stuk deeg. Sprin­kel die ge­kap­te ta­ma­tie, ui, kol­jan­der­bla­re en brand­ris­sie oor elk­een. Vou toe, druk die kan­te vas en bak so­wat 15 mi­nu­te. 6 Pak die ta­ma­tie­sal­sa en gua­ca­mo­le in a­par­te hou­er­tjies saam met die cal­zo­ne in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.